Funksies

Troues

Om ‘n troue te beplan is ‘n opwindende reis!

Die landgoed gee die geleentheid vir ´n aangename en mooi, maar bekostigbare funksie en is veral geskik vir selfdoen troues.

Met sy veelsydige karakter leen die landgoed hom tot verskeie moontlikhede om jou geleentheid pasmaak uniek te maak volgens jou smaak.

Pieknieks

Bespreek ‘n piekniek vir ‘n herdenking, ooievaarstee, kombuistee of doop op die grasperk.

Kontak die kantoor direk vir besprekings.

Back to top
afAfrikaans