Ons nooi jou uit om die De Edele Koffiewinkel by Diamantvallei te kom besoek!! Die ure van die koffiewinkel is van 09:00 tot 16:00, Dinsdag tot Saterdag. Vir enige voorafbestellings of navrae, kan jy 'n e-pos stuur aan: info@joe-li.co.za